Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:8 Die Boodskap (DB)

Nie een van die leiers van hierdie wêreld het ’n idee waaroor God se planne gaan nie. As hulle ’n idee gehad het, sou hulle nie die Here wat soveel goddelikheid uitgestraal het, aan ’n kruis vasgeslaan het om daar te sterf nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:8 in konteks