Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:6 Die Boodskap (DB)

Ek praat met julle oor baie diep dinge wat julle lewe diep beïnvloed. Net mense wat daarvoor ryp is, kan dit regtig verstaan. Dit is nie populêre dinge of dinge wat die belangrike mense baie beïndruk nie. Hierdie mense leef in elk geval maar net ’n rukkie en dan gaan hulle manier van lewe saam met hulle dood.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:6 in konteks