Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:10 Die Boodskap (DB)

Ons weet nie hierdie dinge sommer vanself nie. God het dit vir ons met behulp van sy Gees kom verduidelik. Die Heilige Gees weet alles, tot alles wat in God se diepste gedagtes aangaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:10 in konteks