Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:1 Die Boodskap (DB)

My liewe vriende, onthou julle nog toe ek die eerste maal daar by julle aangekom het? Toe ek julle van God se wonderlike planne kom vertel het, het ek nie met lang stories wat mooi klink of ingewikkelde redenasies gekom nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:1 in konteks