Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:9 Die Boodskap (DB)

As dit by die apostels van die Here kom, staan ek agter in die ry. Eintlik behoort ek nie eens in daardie ry te staan nie, want kyk net hoe het ek die mense van God vroeër vervolg en probeer seermaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:9 in konteks