Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:58 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, dit gee julle alle rede om julle nie ’n duim te laat wegbeweeg van dit waarin julle glo nie. Staan vas. As daar iets is wat julle vir die Here kan doen, doen dit en nog meer, maak nie saak wanneer en waar nie. Julle twyfel mos nie een oomblik daaraan dat wat julle vir die Here doen die moeite werd is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:58 in konteks