Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:52 Die Boodskap (DB)

Wanneer daar aangekondig word dat die Here kom, sal dit vinniger gebeur as wat die oog kan sien. Dit sal so gebeur: die aankondiging sal kom dat die Here kom en dan sal die mense wat al dood is, lewendig gemaak word met hulle nuwe liggame; dié wat in daardie stadium nog op aarde lewe, sal dadelik ’n nuwe liggaam kry.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:52 in konteks