Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:32 Die Boodskap (DB)

Waarom sou ek hier in Efese as ’n sterflike mens soos ’n dier teen ander wilde diere geveg het as dit alles vir niks was nie? Dit maak mos nie sin nie. As daar niks anderkant die dood vir ons wag nie, moet ’n mens mos eerder doen wat die spreekwoord sê: “Laat ons nou eet en drink en vrolik wees, want môre is ons dood.”

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:32 in konteks