Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:28 Die Boodskap (DB)

Wanneer die Seun oor alles heers en al die vyande van God uitgewis is, sal Hy Hom met alles wat Hy het onder die heerskappy van God kom stel. God sal dan oor alles regeer en almal sal Hom as Heerser erken.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:28 in konteks