Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:24 Die Boodskap (DB)

Dan sal die einde daar wees. Christus sal daarvoor sorg dat nie ’n enkele vyand van God oorbly nie. Hy sal met die laaste een klaarspeel. Dan sal Hy alle oë finaal op God, sy Vader, rig sodat hulle Hom as die groot Koning kan dien.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:24 in konteks