Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:22 Die Boodskap (DB)

Omdat ons mense soos Adam is, het die dood deel van ons elkeen se bestaan geword, net soos dit deel van sy bestaan was. Net so, deur Christus se mense te wees sal elkeen lewendig gemaak word soos Hy.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:22 in konteks