Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:11 Die Boodskap (DB)

Eintlik maak dit nie saak wie die werk doen nie, solank dit net gedoen word. Of dit nou ek is of die ander apostels, ons het dieselfde goeie nuus vir julle kom vertel en julle het dit julle eie gemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:11 in konteks