Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:24 Die Boodskap (DB)

Maar sê nou dieselfde ongelowige persoon wat niks van die Christendom verstaan nie, kom in terwyl julle op ’n verstaanbare manier met mekaar oor die boodskap en wil van God praat, wat sal dan gebeur? Sal hy nie dalk luister en diep getref word nie? Sal hy nie besef dat hy op die verkeerde pad is en dat God so ontevrede met hom is dat God hom gaan straf nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14

Kyk 1 Korintiërs 14:24 in konteks