Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:21 Die Boodskap (DB)

Daar staan mos in die boek waarin ons van die wil van God leer, geskryf:“Mense sal kom met tale wat ons nog nooit gehoor het nie, vreemde mense sal met ons kom praat. Deur hierdie mense sal God met die volk praat, maar al doen God dit, sal hulle nog steeds nie luister na wat God sê nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14

Kyk 1 Korintiërs 14:21 in konteks