Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:11 Die Boodskap (DB)

As ek egter nie die taal verstaan nie, weet ek ook nie wat die ander een wil sê nie. Daar is niks met die taal verkeerd nie, maar ek kan dit net nie verstaan nie. Die persoon kan praat en verduidelik tot hy blou word in die gesig, maar ons sal nie by mekaar uitkom nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14

Kyk 1 Korintiërs 14:11 in konteks