Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 13:8 Die Boodskap (DB)

Liefde is nie iets wat ’n mens kan opgebruik en dan sê dis klaar nie. Maar die spesiale geskenke wat die Gees aan mense gee, soos om God se Woord oor te dra of in “spesiale tale” te praat, of om dinge van die godsdiens te verstaan waarvan ander nie veel weet nie, dit sal nie vir altyd hou nie. Daar sal ’n tyd kom wanneer die Gees dit nie meer vir mense sal gee nie, omdat dit nie meer nodig sal wees nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13

Kyk 1 Korintiërs 13:8 in konteks