Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 13:6 Die Boodskap (DB)

Maar liefde het ook grense: liefde kan nooit kant kies vir dinge wat verkeerd is nie. Net so sal liefde altyd net bly wees oor dit wat regtig gebeur soos God dit bedoel het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13

Kyk 1 Korintiërs 13:6 in konteks