Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 13:4 Die Boodskap (DB)

Om ander lief te hê beteken om nooit iemand sleg te behandel wat jou irriteer nie; om altyd alle mense so te hanteer dat hulle graag by jou wil wees sonder om bang te wees dat jy hulle sleg sal behandel; om ander mense dit wat hulle het of kry te gun sonder om lelik te wees as hulle dinge het wat jy nie het nie; om nie heeltyd oor jouself te praat en te spog nie; om nie heeltyd te maak asof jy soveel beter as ander mense is nie;

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13

Kyk 1 Korintiërs 13:4 in konteks