Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 13:12 Die Boodskap (DB)

Ons kan nie alles van God verstaan nie. Dit is of ons in ’n blinkerige stuk staal na onsself kyk. Ons kan nie alles mooi uitmaak wat ons sien nie. Maar die tyd kom wanneer ons alles helder en duidelik sal sien asof dit reg voor ons staan. Nou maak ons maar stuk-stuk uit van God en alles wat Hy vir ons doen en beteken. Daar kom egter ’n tyd wanneer ek alles sal weet, net soos God nou alles van my af weet.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13

Kyk 1 Korintiërs 13:12 in konteks