Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 13:10 Die Boodskap (DB)

Daar sal ’n tyd kom wanneer alles volmaak sal wees soos God dit bedoel het. Dan sal die dinge wat God net ’n tydjie wou gebruik het, nie meer nodig wees nie. Dit is eintlik maar so met ’n mens ook.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13

Kyk 1 Korintiërs 13:10 in konteks