Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 13:1 Die Boodskap (DB)

Sê nou maar ek is so “geestelik” dat ek die tale kon praat wat die engele in die hemel praat en selfs nog ’n klomp ander, maar ek het nie ander mense lief nie, wat dan? Vir die Here klink daardie “geestelike gepraat” dan na niks anders nie as ’n geraas soos iemand wat teen ’n yster kap.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 13

Kyk 1 Korintiërs 13:1 in konteks