Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 12:9 Die Boodskap (DB)

Dan is daar mense wat in moeilike omstandighede, as ander begin twyfel, steeds eenvoudig blindelings op die Here kan vertrou. Daar is ook sommige deur wie die Gees mense gesond kan maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 12

Kyk 1 Korintiërs 12:9 in konteks