Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 12:15 Die Boodskap (DB)

Sê nou die voet kla: “Ek is nie die hand nie. Daarom voel ek nie deel van die liggaam nie,” beteken dit nou dat hy skielik nie meer deel van die liggaam is nie? Nee. Hy bly deel van die liggaam.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 12

Kyk 1 Korintiërs 12:15 in konteks