Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 12:13 Die Boodskap (DB)

Met die doop het die Gees ons almal so aan mekaar vasgebind, soos ’n liggaam. Dit maak nie saak wie ons is of waar ons vandaan kom of hoe belangrik mense dink ons is nie, dieselfde Gees werk in ons almal.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 12

Kyk 1 Korintiërs 12:13 in konteks