Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:4 Die Boodskap (DB)

Ek sê altyd vir God dankie vir al die goeie dinge wat Hy so onverdiend vir julle gee. Ek praat van alles wat julle gekry het vandat julle Jesus Christus leer ken het. Hy het letterlik alles vir julle gegee wat julle nodig gehad het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:4 in konteks