Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:23 Die Boodskap (DB)

Maar ons vertel vir almal dat Jesus wat gekruisig is, die manier is waarop God dinge tussen Hom en sondaars regmaak. Die Jode weier botweg om dit te aanvaar en ander mense lag daaroor asof dit sommer ’n storie of ’n feëverhaal is.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:23 in konteks