Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:20 Die Boodskap (DB)

Gaan roep maar die mense wat sê hulle weet baie. Gaan kry die professore. En waar is die mense met die gladde tong? Het God nie gewys dat al hierdie slimmighede wat mense kwytraak eintlik maar baie dom is wanneer dit kom by dit wat regtig belangrik is nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:20 in konteks