Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:13 Die Boodskap (DB)

Nou vra ek: Is Christus dan so ’n los klomp stukke? Het ek, Paulus, miskien vir julle daar aan die kruis gehang? Is daar by julle doop miskien gesê dat julle gedoop word omdat Paulus so goed is?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:13 in konteks