Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 5:6 Die Boodskap (DB)

Dit is Jesus Christus wat deur die water van sy doop en sy bloed aan die kruis hierheen gekom het, nie net deur die water van sy doop nie, maar deur die doopwater én sy bloed aan die kruis. Die Heilige Gees staan vir die waarheid daarvan in. Die Gees se getuienis en die waarheid is natuurlik presies dieselfde.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 5

Kyk 1 Johannes 5:6 in konteks