Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 3:8 Die Boodskap (DB)

Daarteenoor is iemand wat gedurig alles doen waarvan God nie hou nie, ’n kind van die duiwel. Die duiwel doen mos nog altyd dit waarvan God nie hou nie. Die Seun van God het juis aarde toe gekom om die duiwel te kom vasvat.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 3

Kyk 1 Johannes 3:8 in konteks