Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:21 Die Boodskap (DB)

As ek dié brief skryf, wil ek dus nie maak asof julle nie weet wat waar is nie. Ek beklemtoon net wat julle reeds weet waar en eg is. Onthou, geen enkele leuen kan uit die waarheid gebore word nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:21 in konteks