Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 31:29-31 Bybel vir Almal (ABA)

29. “Baie vroue doen goed,maar jy doen beter as hulle almal.”

30. ’n Vrou bly nie altyd jonk en mooi nie,’n vrou wat die Here dien en Hom respekteer,dit is vir háár wat ons wil prys.

31. Sy moet self ook kry van alles waarvoor sy werk,almal by die poorte moet haar prys.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 31