Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 24:24-26 Bybel vir Almal (ABA)

24. Wanneer jy sê iemand wat skuldig is, is onskuldig,dan sal al die mense jou vervloek,almal sal wens dat dit sleg moet gaan met jou.

25. Maar wanneer jy reg oordeel,dan sal dit goed gaan met jou,die Here sal jou seën.

26. ’n Goeie vriend gee eerlike antwoorde.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 24