Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 22:11-13 Bybel vir Almal (ABA)

11. Wanneer iemand eerlik lewe en vriendelik is,dan is die koning sy vriend.

12. Mense kan aanhou leer hoe om te leweomdat die Here regeer.Hy laat die dinge wat verraaiers sê,nie gebeur nie.

13. ’n Lui mens sê: “Daar is ’n leeu daar buite.Hy sal my vang as ek uitgaan.”

Lees volledige hoofstuk Spreuke 22