’n Mens is bang vir ’n koning,so bang soos vir ’n leeu wat brul.As jy die koning kwaad maak,dan is dit gevaarlik, jy sal miskien sterf.