Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:17-20 Bybel vir Almal (ABA)

17. Julle God die Here is by julle.Hy is die Groot Soldaatwat julle sal red.Hy is bly en Hy juig oor julle.Hy is lief vir julleen Hy sing oor julle.”

18. Die Here sê:“Ek sal julle mensewat in ander lande is,bymekaarmaak.Hulle kan nie in die ander landedie feeste van die Here vier nie.Hulle kry swaaromdat julle verkeerd gedoen het.

19. Ek sal nou almal strafwat vir julle verdruk het.Ek sal die lam mense help,ook die mense wat moes vlugen op ander plekkemoes gaan woon.Die ander mense het gemaakof my volk niks beteken nie,maar nou sal al die menseop die aarde my volk respekteer.

20. Op daardie dagsal Ek hulle bymekaarmaaken terugbring.Al die volke op die aardesal hulle respekteer.Hulle sal self sien,dit sal goed gaan met hulle.”Dit sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3