Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die mensetussen julle wegvatwat dink hulle is baie belangrik.Daar sal nie meer hoogmoedige menseop my gewyde berg wees nie.Dan sal julle nie meerskaam wees oor alleswat julle teen My gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 3

Kyk Sefanja 3:11 in konteks