Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van die stede Askelon en Gasa sal sien wat gebeur met Tirus. Hulle sal bang word en groot skrik. Die mense van die stad Ekron sal ook skrik, want hulle sal sien dat niks en niemand hulle kan help nie. Die stad Gasa sal nie meer ’n koning hê nie, en daar sal nie meer mense in Askelon woon nie.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:5 in konteks