Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 9:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Tirus het sterk mure om hulle stad gebou en hulle het baie ryk geword. Hulle het baie silwer en goud bymekaargemaak, so baie soos die stof en die modder in die strate.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 9

Kyk Sagaria 9:3 in konteks