Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:22 Bybel vir Almal (ABA)

Baie volke, volke wat groot en sterk is, sal na Jerusalem kom om vir My te vra wat Ek wil hê hulle moet doen, en hulle sal vir My ’n offer bring, vir My, die Here wat oor alles regeer.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:22 in konteks