Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê: “Die mense van Juda het gevas in die vierde maand, of in die vyfde maand, of in die sewende maand, of in die tiende maand. Maar nou sal hulle op daardie dae bly wees en feesvier en bymekaarkom. Hulle sal die waarheid praat met mekaar en hulle sal lief wees vir mekaar.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:19 in konteks