Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 8:16 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet nou ook al hierdie dinge doen: Julle moet die waarheid praat met mekaar. Wanneer julle in die poort moet vertel wat gebeur het, dan moet julle die waarheid praat, en wanneer julle in die poort moet besluit oor die mense wat daar kom, dan moet julle reg besluit.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 8

Kyk Sagaria 8:16 in konteks