Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 4:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die engel het vir my gevra: “Sagaria, wat sien jy?”En ek het gesê: “Ek sien daar is ’n goue lampstaander. Bo-op die lampstaander is ’n bak en daar is olyf-olie in die bak. Daar is sewe lampe. Die olyf-olie vloei in sewe pypies na die lampe.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 4

Kyk Sagaria 4:2 in konteks