Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie dink dit is nie belangrik dat Serubbabel begin het om die tempel te bou nie. Almal sal bly wees wanneer hulle sien hy begin die tempel bou.Daardie sewe oë in die klip voor Jesua is die oë van die Here wat oor die hele aarde kyk.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 4

Kyk Sagaria 4:10 in konteks