Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 2:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is wat die Here sê, Hy wat oor alles regeer. Hy is die lig en Hy het my gestuur na die volke toe wat vir julle gevang en weggevat het. As iemand teen julle oorlog maak, dan maak hy oorlog teen die Here se eie mense. Die Here is baie lief vir hulle.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 2

Kyk Sagaria 2:8 in konteks