Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal al die volke bymekaarmaak om oorlog te maak teen Jerusalem. Hulle sal die stad oorwin en hulle sal die goed uit die huise vat en die vroue verkrag. Hulle sal die helfte van die stad se mense vang en wegvat. Die ander helfte van die mense sal in die stad bly.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:2 in konteks