Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 14:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die hele land sal ’n gelyk veld word, van die stad Geba tot by die stad Rimmon, suid van Jerusalem. Maar Jerusalem sal hoog op dieselfde plek bly, van die Benjamin-poort tot by die plek waar die eerste poort was, van die Hoek-poort en die Gananel-toring tot by die koning se parskuipe.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 14

Kyk Sagaria 14:10 in konteks