Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 11:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het gedink dit is hoeveel ek moet kry. Die Here het toe vir my gesê: “Gooi die silwer vir die man wat dit kan smelt.”Ek het die 30 stukke silwer geneem en ek het dit in die tempel vir die man gegooi wat silwer smelt.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:13 in konteks