Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet weer hard praat en jy moet sê die Here wat oor alles regeer, sê: ‘Die stede van Juda behoort aan My. Dit sal weer goed gaan met die mense in die stede. En Ek sal weer goed wees vir die mense van Jerusalem. Ek sal weer sê: Jerusalem is my stad.’ ”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 1

Kyk Sagaria 1:17 in konteks