Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense op die perde het gepraat met die Engel van die Here, die Man wat tussen die mirtebome gestaan het. Hulle het gesê: “Ons was oral op die aarde, en alles is stil en rustig op die aarde.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 1

Kyk Sagaria 1:11 in konteks